Xavier Bettel

Xavier Bettel
Eerste Minister van Luxemburg
Ampsbekleër
Termynaanvang
4 Desember 2013
MonargHenri
AdjunkEtienne Schneider
VoorgangerJean-Claude Juncker
Minister van Kommunikasie en die Media
Minister van Godsdienssake
Ampsbekleër
Termynaanvang
4 Desember 2013
VoorgangerFrançois Biltgen
Burgemeester van Luxemburgstad
Termyn
24 November 2011 – 4 Desember 2013
VoorgangerPaul Helminger
OpvolgerLydie Polfer
Persoonlike gegewens
Gebore3 Maart 1973 (1973-03-03)
Luxemburgstad, Luxemburg
Politieke partyDemokratiese Party
GadeGauthier Destenay (trou 2015)
Alma materUniversiteit van Thessaloniki
Nancy 2-Universiteit

Xavier Bettel (uitgespreek [ˈksɑvieː ˈbətəl]; gebore 3 Maart 1973) is 'n Luxemburgse politikus en regsgeleerde en sedert 4 Desember 2013 die 24ste Eerste Minister van Luxemburg in opvolging van Jean-Claude Juncker. Hy het voorheen gedien as die burgemeester van Luxemburgstad, as lid van die Kamer van Afgevaardigdes, en as lid van die Luxemburgse kommunale raad.[1][2] Bettel is 'n lid van die Demokratiese Party.[3]

  1. "Xavier Bettel". Ville de Luxembourg. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2013.
  2. "Xavier Bettel". Bettel, Xavier: Biographie (in Frans). Gouvernement du Grand Duché de Luxembourg. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Februarie 2018. Besoek op 9 Desember 2013.
  3. Reuters (4 Desember 2013). "Xavier Bettel is Luxembourg's First Gay Prime Minister". Huffington Post (in Engels). Besoek op 20 November 2017. {{cite news}}: |last= has generic name (hulp)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search